Die Griffons-rugbyunie (GRU) se Sandveldse kampioen, Bothaville, het die afgelope naweekronde ʼn verdere terugslag in die streek se Noordafdeling beleef.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Griffons-liga"
Sandveldliga: Bultfontein klim trappie hoër
Bultfontein het Woensdag nog ʼn trappie in die Griffons-rugbyunie se Sandveldliga geklim.
Griffons-Oos: vorige kampioen op boonste trap
ʼn Vorige kampioen van die Griffons se Oosstreek is ná twee naweekrondes op die boonste trap van die Noordgroep se punteleer.
Sandveldliga: ʼspan druk drie met 16 spelers’
ʼn Span het Donderdag glo ʼn drie in die Griffons se Sandveldliga gedruk met 16 spelers op die veld en sonder dat die skeidsregter dit agtergekom het.
Griffons-Oos: taai driehoekstryd in die Noorde
`n Taai driehoekstryd is aan `t ontwikkel in die Noordgroep van die Griffons-Oos-liga.
Sandveld: vraagteken oor kampioen se krag
`n Vraagteken hang oor die krag van die Sandveldse kampioen, Hoopstad, vanjaar ondanks sy maklike sege Donderdag oor Bultfontein.
Griffons-liga: skerper mededinging wag vanjaar
Die deelname van twee Luiperdsklubs aan die Griffons se Eerste Liga – en aktiewe spelerwerwing plaaslik – kan mededinging in dié reeks vanjaar aansienlik opskerp.