Die Bolandse klubligas skop Saterdag op net oor die honderd plekke af.
Alles vir die sleutelwoord "Grootuitdaagbeker"
OPRU herskik klubligas om te besnoei
Die Oostelike Provinsie-rugbyunie (OPRU) het sy ligastruktuur wesenlik herskik en vaartbelyner saamgestel in `n ernstige poging om op reiskoste te besnoei.