Die Valkerugbyunie (VRU) se klubligas kry vanjaar `n nuwe formaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ligastruktuur"
OPRU herskik klubligas om te besnoei
Die Oostelike Provinsie-rugbyunie (OPRU) het sy ligastruktuur wesenlik herskik en vaartbelyner saamgestel in `n ernstige poging om op reiskoste te besnoei.