Agt mense wat besig was met ʼn ebola-bewusmakingsveldtog, is dood aangetref nadat paranoïese inwoners hulle in Guinee ontvoer het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Guinee"
Minister kap DA oor Ebola-gerugte
Dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, sê die regering sal onmiddellik met die publiek in kontak wees indien die eerste geval van ebola in Suid-Afrika aangemeld word.