Die ondersoek duur voort na die oorsaak van Donderdagoggend se brand by die Hoër Tegniese Skool op Potchefstroom waarin die skool se historiese administratiewe gebou verwoes is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "HTS Potchefstroom"
[Foto’s] Brand woed by Potch-hoërskool
Brandbestryders in Potchefstroom in Noordwes het Donderdag in die vroeë oggendure nagenoeg twee uur lank gespook om ʼn brand by HTS Potchefstroom in bedwang te bring.