Jomi Vermaak, ‘n 21-jarige vrou van Pretoria, is binne twee ure opgespoor nadat sy Maandag gekaap en ontvoer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jomi Vermaak"
Jong Gauteng-vrou moontlik ontvoer
Mense in Gauteng word versoek om op die uitkyk te wees vir ʼn wit Polo Vivo, nadat ʼn jong vrou glo omstreeks 14:00 gekaap en ontvoer is.