Koa Academy het Suid-Afrika se eerste aanlyn “pod”-skool geword waar leerders en onderwysers in groepe van agt georganiseer word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koa Academy"
Mites oor aanlyn skool
“Dit is nie ʼn geval van aanlyn teenoor tradisionele skool nie, eerder wie relevante, gehalte onderrig en leer kan bied wat die beste vir jou gesin werk.”