Paulus Dam (53) is in hegtenis geneem weens die moord op Koba Odendaal (74) op ʼn plaas naby Vredendal in die Wes-Kaap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Koba Odendaal"
Vredendal-plaasmoord: Bejaarde glo met eie serp verwurg
Die gemeenskap van Vredendal in die Wes-Kaap is geruk deur die nuus dat een van hul geliefde inwoners Dinsdagmiddag in ʼn klein plaashuisie vermoor is.