“Sy het probeer om weg te hardloop. Ek het haar teruggebring in die huis in en haar gesteek. Ek kan nie onthou hoeveel keer nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "KwaMbonambi"
Verdagte op vlug lei polisie na dubbelmoord-toneel
ʼn Diefstalsaak het die KwaZulu-Natalse polisie Maandag tot ʼn bloedige moordtoneel van die Strauss-egpaar gelei.