Die gelikwideerde Kyalami-renbaan kom Donderdag in Hyde Park, Johannesburg onder die hamer.
Alles vir die sleutelwoord "Kyalami"
Kyalami onder die hamer
Die gewilde Kyalami-renbaan in Midrand wat onlangs gelikwideer is, gaan op 24 Julie op ʼn veiling verkoop word en kan nagenoeg R200 miljoen haal, het The Times Vrydag berig.