“Al PNA se konsessiehouers sal opleiding ontvang ten einde ʼn soortgelyke voorval in die toekoms te verhoed.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Lephalale-aanranding"
Seun ontslaan ná wag hom glo aanrand
Die tienerseun van Lephalale (Ellisras) in Limpopo wat na bewering Donderdag deur ʼn veiligheidswag erg aangerand is, is ontslaan en sterk by die huis aan.
Kettingwinkel reageer ná wag glo tiener aanrand
Die hoofbestuurder van die kettingwinkel waar ʼn tienerseun van Lephalale (Ellisras) na bewering Donderdag deur ʼn veiligheidswag aangerand is, het met skok en afgryse op die voorval gereageer.
Foto’s: Seun glo deur veiligheidswag aangerand
ʼn Tienerseun van Lephalale (Ellisras) moes Donderdagnag in die hospitaal deurbring nadat hy glo by ʼn kettingwinkel van ʼn plaaslike winkelsentrum erg deur ʼn veiligheidsbeampte aangerand is.