Voordat ons getrakteer gaan word op die Curriebekerreeks se twee Premierliga-halfeindrondes, gaan die Griffons en Valke dit eers Vrydagmiddag om 15:15 in Welkom om die Eersteligakroon uitspook.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Louis Strydom"
Griffons en Valke in eindstryd
Die Griffons en die Valke sal sake in die Eerste Liga van die Curriebekerreeks uitspook nadat hulle Vrydag die twee halfeindstryde teen onderskeidelik die SWD Arende in Welkom (45-43) en die Luiperds in Potchefstroom (31-24) gewen het.