Regter Derek Wille het in sy uitspraak gesê Minentle was in die hande van iemand wie sy vertrou het, wie sy “tjommie” genoem het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Minentle Lekhatha"
Man vas vir 5-jarige se moord
Dit kom ná Minentle Lekhatha se liggaam Sondag in die Strand gevind is.
Vermiste meisie se lyk gekry
Sy het ten tyde van haar verdwyning ligte blou nagklere aangehad en is laas gesien waar sy buite haar huis gespeel het.