Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het Vrydag gesê daar was niks verkeerd met die poging tot grondbesetting in Nellmapius, Pretoria-Oos, vroeër vandeesweek nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nellmapius"
Nuuskommentaar: Grondbesetting, gekookte verslae en anargie
In die handel en wandel word anargie beskou as ʼn toestand waar wetteloosheid heers, en veral die gewelddadige misdadigers die botoon voer.
Tshwane-metro wil interdik kry teen grondgrypers
Die Tshwane-metropolisie gaan ʼn dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring om die onwettige grondbesettings in Nellmapius, oos van Pretoria, te probeer keer.
EFF: ‘Niks onwettig aan Pta-grondgrype nie’
Die EFF het Woensdag gesê daar is niks onwettig aan die grondgrype by Nellmapius, oos van Pretoria, nie.
Foto’s: ‘Grondgrypers’ met rubberkoeëls geskiet
Die Tshwane-metropolisie het Woensdag met rubberkoeëls op inwoners van Nellmapius, oos van Pretoria, losgebrand nadat hulle met ondersteuning van die EFF plakkershutte in ʼn oop stuk veld wou oprig.