Soos dit All Blacks-ondersteuners betaam en van hulle verwag word, beskou hulle Malcolm Marx nie as die beste haker ter wêreld nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "oefengroep"
Bulls speel sommer twee wedstryde op een dag
Die Bulls wil aanstaande jaar in die voorseisoense wedstryde maak soos die Westelike Provinsie vroeër jare toe hulle twee Curriebekerwedstryde op dieselfde dag en in verskillende sentra gespeel het.