Julius Malema, leier van die EFF, se sakevennote is in die Mokopane-streekshof vrygespraak op klagtes van korrupsie, het The Star Donderdag berig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "On-Point Engineering"
Departement stil na beweerde onwettige Malema-tender
Die departement van vervoer in Limpopo het nog geen kommentaar gelewer sedert die openbare beskermer Woensdag ‘n tender aan On-Point Engineering onwettig verklaar het nie.