“Dit is vir my die ergste – om hulle onverdiend by hierdie aaklige situasie te betrek. Die belangrikste is om te besef dat ’n fout gemaak is, om vergifnis te vra en aan te beweeg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Pablo Matera"
Matera en kie nie meer geskors
Volgens die UAR het die tugkomitee die spelers se houding gedurende die proses geëvalueer en daar is ook in ag geneem dat hulle nie soortgelyke oortredings in die afgelope agt jaar begaan het nie.