Dit maak nie veel saak hoe dit gekom het dat Kovsies se rektor, prof. Jonathan Jansen, so ‘n kat in die duiwehok losgelaat het nie – die reaksies op berigte wat oor die sage handel toon duidelik dat diep wonde oopgekloof is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "prof. Jonathan Jansen"
Nuuskommentaar: Transformasie en apartheid
Versoening is ‘n komplekse metodiek, waarvan die onderdele in bykans elke lewensfeer teenwoordig is. Maar vertrapping van dit wat vir ander dierbaar is, wat kos op sy tafel sit, is beslis nie deel van versoening nie.