Spring Rose en Gardens het seker gemaak dat twee spanne van die Oostelike Provinsie Saterdag op Despatch die eindstryd van die Oos-Kaapse Super12-reeks betwis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Progress"
Super12: dis aarde toe vir Progress
Nadat hy verlede week die pas in die Oos-Kaapse Super12-reeks met `n reusesege oor Winter Rose aangegee het, is dit Saterdag aarde toe vir Progress teen sy Port Elizabethse teenstander Spring Rose.