Die Renault Kadjar is een van die Motor van die jaar-finaliste, en na ʼn week met die Kadjar kan ek maklik sien hoekom, skryf Brendon Staniforth.
Alles vir die sleutelwoord "Renault"
Net vier SA intreevlakmotors slaag AA-veiligheidstoetse
Die AA (Automobiel-Assosiasie) het die afgelope week gesê slegs vier uit 23 intreevlakmotors in Suid-Afrika, almal van bekende vervaardigers, het daarin geslaag om veiligheidstoetse vir dié organisasie se Jaarlikse Intreevlakvoertuig Veiligheidsverslag te slaag.
Renault stel sy splinternuwe Mégane bekend
Renault het sopas sy splinternuwe mediumgrootte luikrug bekend gestel. ʼn Mooi volwasse ontwerp en vier verskillende enjin-ratkaskombinasies is beskikbaar.
Renault Kadjar kry nog stalmaats
Renault het sy Nissan Xtrail-boetie in April 2016 in Suid-Afrika bekend gestel. Drie maande later word die reeks uitgebrei.
Padindrukke: Renault Sandero 66kw Turbo Stepway
Sedert sy bekendstelling vroeg in 2009 het die Renault Sandero homself gevestig as ‘n gewilde keuse vir diegene wat na ‘n ruim dog bekostigbare motor op soek was.
Renault Duster verrassend goed
Bernard K Hellberg sê hy was bo verwagting beïndruk met die nuwe Renault Duster.