Riana Nel het sekerlik tans ook een van die beste stemme in ons land. Haar nuwe album is reeds besaai met verskeie toekomstige enkelsnitte, met die titelsnit, “Jy sal weet”, wat sterk uitstaan.
Alles vir die sleutelwoord "Riana Nel"
Video: Riana Nel se ‘vol hart’ help lirieke neerpen
Riana het by Maroela Media kom kuier om oor haar jongste album, Jy sal weet, te gesels en sy het ingestem om ook ʼn paar lawwe vrae te beantwoord.
Alles wat jy moet weet van Innibos 2016
Innibos, die Laeveld se nasionale kunstefees wat jaarliks in Nelspruit (Mbombela) gehou word, vind vanjaar tussen 29 Junie en 2 Julie plaas en beloof vermaak vir elkeen se smaak.
Video: Bobby, Laurika en Riana gesels oor hul Ghoema-toekennings
Maroela Media het tydens die 2015 Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings met Laurika Rauch gesels, wat onder andere vereer is vir haar lewenslange bydrae tot die Afrikaanse musiekbedryf, asook met Mynie Grové wat die Baanbreker-toekenning ontvang het.