Hettie Brittz, hoof van Immergroen Ouerskap, sê die webtuiste wat video’s van gevegte tussen skoolkinders oplaai ‘kweek ‘n gewetenlose wreedheid onder die volgende generasie’.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Schoolfights"
Onderwysdepartement veroordeel skoolgeveg-webtuiste
Die videowebtuiste wat betaling aanbied vir beeldmateriaal van gevegte tussen skoolkinders is ten sterkte veroordeel deur die departement van basiese onderwys.