Motsoeneng het geen duidelike rede aangevoer oor hoekom hy nie die hofverrigtinge bygewoon het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "soldidariteit"
Verlenging toegestaan vir kommentaar op ‘omstrede’ wetsontwerp op grondbesit
Die tydperk vir openbare kommentaar op die Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit sal van 30 dae tot 60 dae verleng word.