ʼn Bejaarde vrou is verkrag en ʼn boer geskiet tydens ʼn plaasaanval Maandag op ʼn plaas naby Zeerust. Dit volg skaars ʼn dag nadat ʼn afgetrede laerskoolhoof in sy huis in die dorp doodgeskiet en sy vrou aangerand is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sollie"
Oud-skoolhoof van Zeerust vermoor
Sollie Botha (71) ʼn oud-skoolhoof van Laerskool Zeerust in Noordwes is Sondagoggend in die vroeë oggendure tydens ʼn huisrooftog doodgeskiet.