Linda Mans, die eienaar van ʼn dagsorgsentrum in Pretoria, is vrygespreek op aanklag dat sy twee kinders in haar sorg in 2011 aangerand het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Teddy Winks"
Dagmoeder in hof ná sy glo babas slaan
ʼn Dagmoeder wat verlede jaar glo twee babas, Keylaene-Maré Schreiber en Divan Myburgh, by ʼn kleuterskool in Pretoria aangerand het, het Woensdag in die Pretoria-streekhof verskyn.