ʼn Opsomming van die vyfde dag, 30 April, se hofgebeure in Solidariteit se regstellendeaksiesaak teen die departement van korrektiewe dienste (DKD).
Lees meerAlles vir Dinsdag 30 April 2013
‘Sataniese ritueel’: “Ek is nie die dier nie”
Lester Moody, wat erken het dat hy twee tienermeisies tydens ‘n beweerde sataniese ritueel aan die brand gesteek het, het glo geen aspirasies gehad om ‘n einde aan die wêreld te bring nie.
‘Modimolle-monster’ en Ina het glo ‘ooreenkoms’ gehad
Die Pretoriase hooggeregshof het Dinsdag gehoor dat Johan Kotze, die sogenaamde “Modimolle-monster” en sy vrou Ina Bonnette, ‘n ooreenkoms gehad het dat sy saam drie mans sou slaap.
Departement spandeer glo R2.4 mil aan rookkamer
Die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal het glo R2.4 miljoen spandeer om ‘n rookkamer op te gradeer.
Foto’s: DA wil Gupta-vervoerreëlings ondersoek
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag gesê die Gupta-familie se gebruik van Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria is ‘n misbruik van staatgeld en moet ondersoek word.
Vyf in hospitaal ná hul gas inasem
Vyf mense is in die hospitaal opgeneem nadat hulle Dinsdag ʼn onbekende gas by ʼn fabriek in Rosslyn, in die noorde van Pretoria, ingeasem het.
Gupta-troue: SANW glo onbewus van Waterkloof LMB-toestemming
Die weermag is glo nie bewus van enige toestemming wat aan die Gupta-familie verleen is om van die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria gebruik te maak nie.
Verspring-atleet spring oor krokodille
ʼn Olimpiese silwermedalje verspring-atleet het Maandag oor ʼn groot krokodil in ʼn stroom in KwaZulu-Natal gespring.
Belfast-vrieskasmoord: Derde verdagte aangekeer
ʼn Derde verdagte het in die hof verskyn in verband met die moord van ʼn bejaarde egpaar van Belfast, wie se liggame Januarie in ʼn vrieskas gevind is.
Vermeende grypdief naby Menlyn geskiet
ʼn Hawelose man is Dinsdagoggend naby die Menlynpark-winkelsentrum doodgeskiet nadat ʼn gesteelde iPad-sein tot by die omgewing, waar die man hom bevind het, gevolg is.
Suid-Afrika se eie ‘Toddlers & Tiaras’
ʼn Groeiende tendens veroorsaak dat Suid-Afrikaanse modelkompetisies vir kinders in “sirkusse” ontaard.
Die Antwoord binnekort dalk rolprentsterre
Yo-Landi Vi$$er en Ninja van die groep, Die Antwoord, gaan glo binnekort in een van Neill Blomkamp van District 9-faam se rolprente optree.
Video: Uitgewery se Afrikaanse e-boeke nou wêreldwyd beskikbaar
In Maart vanjaar het NB-Uitgewers meer as 750 Afrikaanse e-boeke op aanlynwinkels versprei
Babatjie sterf ná sy in warm badwater brand
ʼn Twee maandeoue babatjie van Gezina, Pretoria, is Dinsdag in die Steve Biko-hospitaal dood nadat sy Maandagaand in warm badwater gebrand het.
Man dood ná skietery naby Menlyn
ʼn Man is Dinsdag tydens ʼn skietery in Atterburyweg in die ooste van Pretoria doodgeskiet.
Gupta-gaste mag by Waterkloof LMB land
Die owerhede het glo toestemming verleen vir gaste van ʼn troue van die Gupta-familie om hul privaatvliegtuie by Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria te land.
Uitdrukking: Uile na Athene bring
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking ‘Uile na Athene bring’
PTA-dagsorgmoeder vrygespreek
Linda Mans, die eienaar van ʼn dagsorgsentrum in Pretoria, is vrygespreek op aanklag dat sy twee kinders in haar sorg in 2011 aangerand het.
Kaapstad kry dalk ‘slim’ toilette
Die Stad Kaapstad oorweeg dit om mikroskyfies op draagbare toilette aan te bring wat sal monitor of dit in stand gehou of rondegeskuif word.
Miljoene groet koningin Beatrix
Sowat 5 miljoen TV-kykers het Maandagaand na die afskeidsboodskap van koningin Beatrix van Nederland geluister, wat ten gunste van haar oudste seun, Willem-Alexander geabdikeer het.