ʼn Derde verdagte het in die hof verskyn in verband met die moord van ʼn bejaarde egpaar van Belfast, wie se liggame Januarie in ʼn vrieskas gevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Rudolf"
Bejaarde egpaar in vrieskas gekry
Die liggame van Rudolf en Elna van Heerden, ‘n bejaarde egpaar van Belfast in Mpumalanga, is Woensdagoggend in ʼn vrieskas in hul huis opgespoor.