Die oud-Springbok en WP-senter Tinus Linee (45) is Maandagoggend ná ʼn stryd teen motorneuronsiekte (MNS) oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tinus Linee"
Nog ʼn Springbok ly aan Joost se siekte
Die voormalige Springbok-rugbyspeler, Tinus Linee, is ook gediagnoseer met motorneuronsiekte waaraan Joost van der Westhuizen ly.