Die bloedbad in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi, Kenia is verby. Die Keniaanse president, Uhuru Kenyatta het bevestig dat 11 aanvallers aangekeer is terwyl nog vyf in die slagting dood is. Die aanvallers was verantwoordelik vir die dood van minstens 61 burgerlikes en ses soldate.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uhuru Kenyatta"
Nuuskommentaar: Lesse vir Suid-Afrika uit Kenia
Zuma en Kenyatta: Die Westerse wêreld kan nie verstaan hoe die
twee lande sulke omstrede mense tot hul leiers kan verkies nie.