Twee stappers wat oor die naweek tydens slegte weer in die Umtamvuna-natuurreservaat naby Port Edward in KwaZulu-Natal verdwaal het, is veilig gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Umtamvuna-natuurreservaat"
Twee stappers verdwaal in KZN-natuurreservaat
ʼn Soektog duur voort na twee stappers wat tydens slegte weer in die Umtamvuna-natuurreservaat naby Port Edward in KwaZulu-Natal verdwyn het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Sondag gesê.