Twee persone sal binnekort in die KwaDukuza-landdroshof verskyn in verband met ʼn brand Sondag by die Shell Ultra City-vulstasie op die N2 in KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Umvoti"
[Foto’s] N2 gesluit ná petroltenkwa brand
Die N2 is by Salt Rock in KwaZulu-Natal gesluit en verkeer word na die R102 herlei ná ‘n petroltenkwa Sondagoggend by die Umvoti Shell Ultra City tussen Ballito en Stanger aan die brand geslaan het.