ʼn Brand wat by ʼn herwinningsmaatskappy in Wadeville, Ekurhuleni uitgebreek het, sal waarskynlik ʼn paar dae lank word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wadeville"
Drie sterf in Gauteng-botsing
Drie mense is Saterdag in die vroeë oggendure dood en een beseer nadat die voertuig waarin hul gery het, verskeie kere gerol het.
Twee sterf, talle beseer ná skoolbusongeluk
Twee mans is dood, twee kritiek en talle skoolkinders beseer nadat ʼn skoolbus Vrydag reg van voor met ʼn voertuig in Gauteng gebots het.