Luister: Wiele2Wiele gesels oor Isuzu se D-Max en MU-X

Die Isuzu D-Max. Foto: Verskaf

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke.

Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In hierdie week se aflewering gesels hulle onder andere oor die Lamborghini Huracán Performante, Isuzu se D-Max en MU-X en daar is raad oor gewig vir wanneer jy jou voertuig toerus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johan ·

Isuzu is nie sy geld werd nie, ek ry Toyota, Ford en Isuzu. Die D-max is eintlik D-MIN!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.