Luister: Wiele2Wiele gesels oor nuwe Cayenne, toets Volvo se XC40

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.

In hierdie week se aflewering gesels hulle oor die bekendstelling van Porsche se nuwe Cayenne en Toyota se Yaris GRMN en toets die Volvo XC40.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae