Luister: Dié bekendes wens jou ’n geseënde Kersfees toe

Leandie du Randt. (Foto: Jhua-Nine Wyrley-Birch/Maroela Media)

“My wens vir jou hierdie Kersfees is: mag die seisoen gevul wees met vreugde, vrede en liefde.”

Dít is die boodskap wat die akteur Germandt Geldenhuys graag met Maroela Media-lesers dié Kersseisoen wil deel.

Luister boaan na nog boodskappe van Rita Li, Germandt Geldenhuys, Amore Bekker, Deon Meyer en Leandie du Randt spesiaal vir jou, liewe Maroela Media-leser!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.