>Die Silwerskermfees is nog volstoom aan die gang en mense wat dié fees bywoon, is passievol oor die rolprentbedryf. ’n Verskeidenheid akteurs, skrywers, vervaardigers en regisseurs woon hierdie geleentheid by.
Foto’s: Silwerskermfees 2016
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.