BMW- Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band

Johannes KerkorrelDie alternatiewe Afrikaanse sanger Johannes Kerkorrel is vandag 12 jaar gelede oorlede. Hier is BMW, een van die snitte van sy debuutalbum Eet kreef, saam met die Gereformeerde Blues Band.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae