Corlea Botha betree dié week die Top-20

Corlea Botha

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat styg, sewe wat daal, vyf wat onveranderd bly en een nuwe liedjie wat die Top-20 betree.

Corlea Botha is terug! “Breek my hart”, wat ook op haar tweede solo-album, in bykans sewe jaar, gaan wees, word later vanjaar bekendgestel.  Sy betree die week se Top-20 op nommer 17.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld & Rohan du Toit)  – “Die land”
  3. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  4. Dirk van der Westhuizen  – “Sexy vi my”
  5. Refentse – “Reisiger”
  6. Neil Somers – “Bloedgrond”
  7. Snotkop  – “Souserig”
  8. Jo Black – “Een klein klippie”
  9. Jay – “Lê ’n bietjie langer”
  10. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
  11. Jan Blohm – “Word wakker”
  12. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  13. Elandrè – “Honderd duisend maal”
  14. Appel – “Boer loop deur my are”
  15. Len Muller  – “Sterrewals”
  16. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi & Juan Boucher) – “Die gelofte”
  17. Corlea – “Breek my hart”
  18. Douvoordag – “Manifes”
  19. Early B – “Ben Ten”
  20. Martin Bester – “Vir die liefde”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

baie geluk ·

Mag dit die begin wees van baie groot mooi dinge vir jou

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.