Dié lesers woon voorskou van ‘Ruhan du Toit’-album by

Ruhan du Toit. (Foto: Francois Olivier)

Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die eksklusiewe voorskou van Ruhan du Toit se jongste album gewen.

Baie geluk aan Vanessa van Zyl en Pamela Loots wat dié geleentheid op Dinsdag 18 Julie by Maroela Media se kantoor by die Voortrekkermonument in Pretoria gaan bywoon.

Ter viering van Ruhan se drie dekades in die musiekbedryf stel hy in Julie ʼn album met splinternuwe musiek bekend. Kaartjies vir sy vertonings op 23 Julie by die Atterbury Teater kos R250 (prys onderworpe aan verandering). Dit is op Seatme beskikbaar.

Hou Maroela Media dop vir nog opwindende kompetisies en skryf in!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.