Karen Zoid maak vandeesweek plek vir Burgerd Botha in die nommer 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top 20.
- Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Neil Somers – “Silwerkombers”
- Karen Zoid – “Waar was jy?”
- Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
- Refentse – “Sonvanger”
- Alda & Muller – “Alles vir my”
- Adam – “Hoogtevrees”
- Liza Brönner – “Hamer”
- Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
- Charlize Berg – “Braaf”
- Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
- Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
- Leah – “Volmaan”
- Arno Carstens – “Ontwaak”
Hi Pieter
As ek reg onthou het jy n ruk terug komentaar gelewer op n artikel dat jy daarna sou kyk om dalk die week se top 20 op te stel as n youtube playlist. Is dit iets wat jy dalk in die toekoms sal oorweeg of is dit klaar daar en kyk ek net teen my ooglede vas? Dankie