Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die derde week in die eerste plek.
- Jo Black – “Skepe”
- Stella – “Nuwe more”
- Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”
- Len Muller – “Ek glo”
- Martin Bester – “Sterre”
- Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
- Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
- Douvoordag – “Desembers”
- Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Lianie May & Jay – “Da’ Vat hy”
- Leah – “Jou liefde”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Waag ʼn kans”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
So trots op ons eie “Be that guy” – baardman met ‘n getuienis wat inspireer soos min!