Adam Barnard se “Seisoene in die son” betree dié week se Maroela Media Afrikaanse Top 20 op nommer 19. Ricus Nel se nuwe enkelsnit, “Hardekole”, se musiekvideo is onlangs opgeneem saam met Adam Tas en Refentse. Die snit sal in Junie op iTunes beskikbaar wees.
Arno Carstens se eerste Afrikaanse enkelsnit, “Ontwaak”, is vir die tweede week op nommer 1.
- Arno Carstens – “Ontwaak”
- Refentse – “Sonvanger”
- Charlize Berg – “Braaf”
- Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
- Leah – “Volmaan”
- Nagligte – “Ongeloof(lik)”
- Karen Zoid en Mynie Grovè – “Sweef soos ’n arend”
- Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
- Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
- Liza Brönner – “Hamer”
- Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Joshua na die Reën – “Vir altyd”
- Cordelia – “Eerste woorde”
- Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
- Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
- Jak de Priester – “Sporelied”
- Adam Barnard – “Seisoene in die son”
- Ricus, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”
Adam Barnard se musiekvideo vir “Seisoene in die son”.
Refentse se stem is fantasties! Nou moet hy net leer om sy eie liedjies te skryf.
Bietjie liedjie van Deon Groot…..IS GROOT!! Wat van ons hoor bietjie “as ek net jou man kan wees” ook van Deon Groot. Hy sal defenitief die Top haal!!!