Maroela Media Afrikaanse Top 20: 4 Julie

­­­

Ruhan du Toit en Deon van der Mewe van die musiekgroep, Touch of Class. Foto: Facebook via Touch of Class

Ruhan du Toit en Deon van der Mewe van die musiekgroep, Touch of Class. Foto: Facebook via Touch of Class

Twee kunstenaars tree vandeesweek toe tot die Top 20.

Neil Somers se “Silwer kombers” maak sy verskyning as nommer 18 en ʼn nuwe enkelsnit van Dewald Wasserfall, “Jy is die storm”, betree die Top 20 in die nommer 20-posisie.

Ná drie weke as nommer 1 val “Sonvanger” van Refentse uit dié gesogte posisie en maak plek vir Touch of Class se “Ek steek my hand” op wat nou heel boaan die lys pryk.

  1. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  2. Elvis Blue – “Langs jou”
  3. Refentse – “Sonvanger”
  4. Liza Bronner – “Hamer”
  5. Charlize Berg – “Braaf”
  6. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  7. Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
  8. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  9. Leah – “Volmaan”
  10. Arno Carstens – “Ontwaak”
  11. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  12. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  13. Pierre Rossouw – “Ek wens”
  14. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  15. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  16. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  17.  Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  18. Neil Somers – “Silwer Kombers”
  19. Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
  20. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

REGVERDIG ·

Ek love Touch of Class. Hulle is die “awesomeste” mense.
Baie geluk julle.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.