Met bekendes soos Henriëtta Gryffenberg, Marie Pentz, Desiree Gardener en Alwyn van der Merwe kan jy met Gepiekel verseker wees van ʼn verhoogstuk van hoë gehalte.
Gepiekel is geskryf deur Schalk Schoombie en is by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
Maroela Media is boonop die mediavennoot by Girls High, die venue waar dié produksie opgevoer word. Klik hier om meer te lees.
- Koop kaartjies teen R120 per persoon.
- Laai ook die 2014 Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se feesprogram af.
Rolverdeling: Henriëtta Gryffenberg, Marie Pentz, Alwyn van der Merwe, Desiré Gardner, Altus Theart en Francois Viljoen.
Regie: Henry Mylne
Teks: Schalk Schoombie
Vervaardiger: Giep van Zyl
Maroela Media het tydens ʼn repetisie van Gepiekel ʼn draai gaan maak by die akteurs om bietjie meer uit te vind.