Het jy al ooit gewonder hoe wagter van onder die water af lyk wanneer hy agter ‘n tennisbal in die swembad in spring?
Die fotograaf Seth Casteel het blykbaar ook hieroor gewonder en het dit tot die boek Underwater Dogs gelei.
Die fotoboek is ‘n topverkoper en bevat foto’s van honde wat onderwater afgeneem is.
Sedertdien het die Casteel Little Friends Photo gestig en werk hy voltyds as ‘n fotograaf wat troeteldiere afneem.
Die foto’s is op Casteel se Facebook-blad geplaas.