Die plekke wat in Disney se rolprente gebruik word, lyk altyd so wonderlik, dat ’n mens sommer wens jy kan vir ʼn rukkie daar bly. Sommige van dié plekke kom uit illustreerders se kreatiewe penne, maar daar is verskeie wat ook REGTIG bestaan.
Besoek gerus When on earth vir die volledige storie.
Hi almal
Ek bly in Europe. Kom besoek gerus hierdie wonderlike bestemming op my toere http://www.expatexplore.com
Ek smag na bietjie Afrikaans!