Hoe maak jy ʼn X? Dit lyk soos ʼn eenvoudige vraag, maar dit het intussen groot reaksie op sosiale media uitgelok toe ʼn Twitter-gebruiker dié vraag gevra het.
Daar is agt verskillende maniere om ʼn eenvoudige X te maak – en gebruikers was vinnig om aan te dui hoe hulle dit doen.
Die agt kombinasies word verteenwoordig met verskillende kleure en pyle vir die manier en rigting van die eerste en tweede hale om die X te maak en almal probeer bepaal wat hulle styl is.
Van die gebruikers voer aan dit hang af hoe jy geleer is en dat dit selfs van die land afhang waar jy grootgeword het, en nie net of jy links- of regshandig is nie. Die konsensus was dat Amerikaners hoofsaaklik 7 of 8 kies en persone in Engeland hoofsaaklik 5 of 6.
Watter nommer verteenwoordig jy?
Also this is so interesting to me – which way do you draw an X? Colored line being the first stroke pic.twitter.com/a0WTl8WT7P
— sixers smasey (@SMASEY) January 20, 2019
Ek doen #8
Ek ook (beteken dit nou dat ek eintlik ‘n Amerikaner is?)
Ek ook…
Ook nommer 8.
No 7
Nommer 5, groete uit Nederland!
No 8
Ek gebruik #8
Nr 7
7 is my manier
nommer 8
Beslis no.8. Dt werk nt beter as jy merk
Nommer 8
Nommer 6
Nommer 8
8…maar dit is sinvolle kommentaar
No 7
No 5
Rerig? watter verskil gaan dit nou in enige iemand se lewe maak?
Dis amper so nuttig soos “rasseverhouding”in SA LOL
Nommer 8, maar ek dink ek het nommer 7 ook al gedoen.
No 8
Ek no 1………Ek skryf links……..
7. Dit voel vir my heeltemal ongemaklik om die lyne van onder na bo te maak.
6 is my voorkeur.