Video: Dié bewer waai terug!

Ryan, ‘n jong seuntjie van Oregon in Amerika was baie opgewonde toe ‘n bewer uit ‘n tenk vir hom teruggewaai het.

Ryan en sy gesin het die Cascade Stream-uitstalling by die Oregon-dieretuin bygewoon toe dié vriendelike bewer vir hom terugwaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Rina ·

Watse nuus is dit? Alle kinders en baie groot mense het verbeelding wat weg hol!!!

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.