
Skermskoot uit die video
Liam Dutton, ʼn Walliese weervoorspeller, se uitspraak van Llanfairpwllgwyngyllgogerych-wyrndrobwllllantysiliogogogoch, ʼn klein dorpie in die noordweste van Wallis, word wyd op sosiale media versprei.
Dutton moes onlangs dié tongknoper aandurf tydens ʼn uitsending toe dit een van die warmste plekke in die Verenigde Koninkryk was – ʼn volle 21 grade Celsius.
Hoe sou jy dié tongknoper uitgespreek het?
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Ag nee regtig! Wie dink so naam uit? Simpel!
give that man a Bells!!!