Die gebruiker Kruger Sightings het ʼn video op YouTube gelaai van ʼn leeuwyfie wat ʼn krokodil vang, maar nie haar prooi met die res van die trop wil deel nie.
Die voorval het langs die Chobe-rivier in Botswana plaasgevind en is deur Tanya M aan Kruger Sightings gestuur.